Die Akkerboomstorie – Augustus 2010
Eendag was daar n groot akkerboom. In die akkerboom het Sonnie en Sussie uitgekyk by hulle venster. Dit het gereën en die klok het nou net gelui. Daai nag het pappa gekom met ‘n sak vol akkers. Saterdag het ouma kom kuier. Hulle het lekkker gekuier en ouma het vir hulle elkeen ‘n sweetie gelos in hulle maandjie.
Die volgende dag was ‘n baie opgewonde een. Sonnie en Marta het gaan sing voor ‘n hele klomp eetkoringkies. Marta en Sonnie het baie mooi gesing. En hulle het elkeen ‘n boekie gekry met baie mooi stories in.
Die volgende Sondag het hulle soos engeltjies aangestrek en skapies en herders. Hulle gaan wys die mense hoe Jesus was gebore. Die onderewyser het gebesluit wie was vier. Anders sou almal geveg het, so die onderwyser het gekies wie was Maria. Dit was ‘n baie lekker dag. Hulle het vissies en tjippies gehad vir aandete. Pappa het hulle tande geborsel
Dit was Maandag. Sonnie het eerste gewakkerop. “Wakker op Marta!” Marta het skielik gewakkerop.
“Ons gaan vandag paaseiers gaan soek.”
“Wanneer het pappa dit gese?”
“Gisteraand. Ons gaan tennis speel.”