Drawa en Anarania

Eendag op ‘n naweek was daar ‘n klein dopgtertjie wat die sitkamer skoongemaak het. Intussen het die sussie gekyk af uit die boonste kamer. Dan het sy ouma se kar gesien. Terwyl sy met die trappe afkom, was haar ander sussie weg. So sy gaan kyk in die tuin. Skielik het Drawa vir Anarania gese: “Pappa gaan ‘n leeu koop vir ons”. “Waar gaan hy die leeu insit?” vra Anarania. “In ‘n groot hok”.  Pappa het elke aand ‘n nagstorie vertel, hy het dit gereel Saterdag se Anarania. John het gese, ek het gehoor Mamma gaan dagstories lees. Wat se dagstories, ons kry net nagstories. Ek het ditb ook gehoor se Drawa.

Die volgende dag het Mamma haar drie kinders gewakker op. John wakker op, Drawa wakker op. Anarania wakker op. Dit is tyd vir ontbyt. Maar hulle was al drie baie slaperig. Maamma, ek is moeg, se Drawa. John en Arania het dieselfde gese: Ons drie is moeg. Julle moes al klaar skool gedoen het. So hulle klim uit van bed en gaan uit die slaapkamer. Drawa het baie moeg gevoel. Later het hulle na skool gegaan. Drawa het nogsteeds gesukkel met die ABD, moes eintlik C gewees het. Die onderwyser probeer al jare om haar ABC te leer. Uiteindelik was skool verby. Later het hulle by die huis gekom. Hallo Mamma se Drawa. Hallo mamma se John, Hallo Mamma se Aranina. Aranania was so bly Mamma het haar kamer skool gemaak. John en Drawa het hulle kamer self skoongemaak. Daar is ook ‘n present vir al drie van hulle.

Waar is ons dagstorie? Skree John, hy was die jongste. Ek sal dit vir jou in die middag lees, se mamma. Pappa het gese in die oggend. Ons is te besig, jy het ook gesukkel in die bad John. Wanneer dit middag geword het, het Mamma ‘n groot storieboek uit die boekrak gehaal. John was so geskok. Hy vra, mamma is daai regtig ‘n storieboek? Dan het mamma gebegin lees.

Wanneer mamma klaar die boek, hoofstuk 1 het gelees was daar ‘n harde geklop aan die deur. Wie klop so hard vra John. Hy vra altyd vrae dinge. Maar ek is 2 jaar oud se john en Arania se vir hom. Jy weet moet elke dag bou mense, hulle kom sit die palisade aan. Ek dink net hulle weet nie dit pla ons wanneer ons kos maak nie.

Dan het mamma geoopmaak die deur: Goeie more Peter het sy gese. Ek is jammer julle moet dit weer verf, want ek het die blou verf vergeet. Pappa het eintlik groen besluit, ons het ‘n verfwinkel hier naby. So Peter het begin om die palisade te maak. Later wanneer hulle die kleur verf gehad het, het pappa begin om die palisade te verf. Vanaand se mamma gaan ons sirkus toe. Ek wil nie my slaapklere aantrek vir die sirkus nie, se Anarania, Dit sal nie baie oulik lyk vir die sirkusmense nie. Hoekom nie? Want John het sy klere met myne geruil en sy klere is reeds te klein vir my. So hulle het toe sirkus toe gegaan, John was nie so bly omdat hy nie Aranaia se slaapklere gehad het nie. Wel by die sirkus was daar baie baie diere. Mamma het ook ‘n paar vleisrolletjies gemaak. Mamma waar het mamma die vleisrolletjies gesit? Ek het hulle in my doekesak gesit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *