{"id":1158,"date":"2017-02-22T18:55:19","date_gmt":"2017-02-22T16:55:19","guid":{"rendered":"\/\/www.mcgill.org.za\/stuff\/?page_id=1158"},"modified":"2017-02-22T19:11:09","modified_gmt":"2017-02-22T17:11:09","slug":"evangelie-opsomming","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.mcgill.org.za\/stuff\/stuff\/evangelie-opsomming","title":{"rendered":"Die goeie nuus (opsomming)"},"content":{"rendered":"<p><i>Ewige lewe<\/i><\/p>\n<p><i>1. Elkeen is \u2018n sondaar<\/i><\/p>\n<p><b>Rom. 3:10: <\/b>soos geskrywe is: Daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie.<br \/>\n<b>Rom. 3:23: <\/b>want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God.<\/p>\n<p><i>2. Elkeen verdien die hel<\/i><\/p>\n<p><b>Rom. 6:23: <\/b>Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here.<br \/>\n<b>Openb. 20:14-15: <\/b>En die dood en die doderyk is in die poel van vuur gewerp. Dit is die tweede dood. En as dit bevind is dat iemand nie opgeskryf was in die boek van die lewe nie, is hy in die poel van vuur gewerp.<br \/>\n<b>Openb. 21:8: <\/b>Maar wat die vreesagtiges aangaan en die ongelowiges en die gruwelikes en moordenaars en hoereerders en towenaars en afgodedienaars en al die leuenaars \u2013 hulle deel is in die poel wat brand met vuur en swawel: dit is die tweede dood.<\/p>\n<p><i>3. Jesus het vir ons op die <b>kruis<\/b> gesterf sodat ons gered kan wees (die gebeure van die kruis: die bloed, die dood, begrawe en opstanding van Jesus) (lees ook <strong>Markus 1:11<\/strong>)<br \/>\n<\/i><\/p>\n<p><b>Rom. 5:8: <\/b>maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.<br \/>\n<b>1 Pet. 2:24: <\/b>wat self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe; deur wie se wonde julle genees is.<\/p>\n<p><i>4. Jy moet in Jesus Christus <b>glo <\/b>as jou <b>enigste <\/b>weg na die hemel<\/i><\/p>\n<p><b>Hand. 16:31: <\/b>Toe s\u00ea hulle: Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.<br \/>\n<b>Joh. 3:16: <\/b>Want so lief het God die w\u00eareld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00ea.<\/p>\n<p><i>5. Wanneer jy in Jesus Christus glo, gee God jou die <\/i><b><i>ewige lewe<\/i><\/b><i> <\/i>(Gelykenis van \u2018n geskenk om ewigheids\u00adsekerheid te verduidelik)<\/p>\n<p><b>Rom. 6:23: <\/b>Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Chrisus Jesus, onse Here.<\/p>\n<p><i><u>Vrae<\/u><\/i><\/p>\n<ol>\n<li><i>Glo jy dat jy <b>gesondig<\/b> het?<\/i><\/li>\n<li><i>Glo jy dat Jesus Christus op die kruis vir <b>jou<\/b> sondes gesterf het, en uit die dood opgestaan het?<\/i><\/li>\n<li><i>As jy Jesus nou sou vra om jou te red, <b>sal <\/b>hy dit doen?<\/i><\/li>\n<li><i><b>Hoe lank <\/b>sal jy gered bly?<\/i><\/li>\n<\/ol>\n<p><i><u>Indien verstaan<\/u><\/i><\/p>\n<p>\u201c<i>Here <strong>Jesus,<\/strong> ek weet ek is \u2018n <b>sondaar<\/b>, en ek verdien om <b>hel <\/b>to te gaan. Maar ek glo dat jy op die <b>kruis <\/b>vir my <b>sondes<\/b> gesterf het. <b>Red <\/b>my asseblief, en neem my hemel toe as ek tot sterwe kom. Ek vertrou <b>alleen<\/b><b>lik<\/b><b> op jou<\/b>, Jesus. Amen.\u201d<\/i><\/p>\n<p><strong>Johannes 1:12<\/strong> Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ewige lewe 1. Elkeen is \u2018n sondaar Rom. 3:10: soos geskrywe is: Daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie. Rom. 3:23: want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God. 2. Elkeen verdien die &hellip; <a href=\"https:\/\/www.mcgill.org.za\/stuff\/stuff\/evangelie-opsomming\">Continue reading <span class=\"meta-nav\">&rarr;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":1151,"menu_order":4,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-1158","page","type-page","status-publish","hentry"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.mcgill.org.za\/stuff\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/1158","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.mcgill.org.za\/stuff\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.mcgill.org.za\/stuff\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.mcgill.org.za\/stuff\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.mcgill.org.za\/stuff\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1158"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/www.mcgill.org.za\/stuff\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/1158\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1165,"href":"https:\/\/www.mcgill.org.za\/stuff\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/1158\/revisions\/1165"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.mcgill.org.za\/stuff\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/1151"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.mcgill.org.za\/stuff\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1158"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}